
Wilhelmina Johanna Stockenström was born on 7 August 1933 in Napier, Cape. She
studied at Stellenbosch University (BA Drama, 1952). Wilma worked as a
broadcaster in Cape Town for one year, before she moved to Pretoria in 1954 to
work as actress and translator for many years.
Her works have been translated into many languages.
Wilma Stockenström lives in Cape Town. Her husband died in April 2003.
She is one of the most important and versatile Afrikaans writers of today.Die verbeeldingryke prosawerk van Wilma Stockenström naas haar diepsinnige poësie is saam 'n stewige bydrae tot die Afrikaanse literatuur, en sy is een van vandag se belangrikste en veelsydigste Afrikaanse skrywers. Dit is veral haar digbundels wat 'n baie groot en grootse bydrae is tot die Afrikaanse literatuur en wat getuig van 'n ryk, ruim en verrykende kyk op die mens en sy wêreld. Sy is een van die paar bestes in Afrikaans.
T.T. Cloete...Wilma Stockenström (is) die sterkste digtersfiguur in Afrikaans ná die debut van Breytenbach, terwyl sy op die gebied van die roman en novelle as een van die beduidenste stemme van die sewentagtiger- en tagtiger jare beskou kan word.
John Kannemeyer
Prose
Uitdraai (1976)
Eers Linkie dan Johanna (1979)
Die kremetartekspedisie (1981) - The Expedition to the Baobab Tree (1983),
translated by J. M. Coetzee.
Kaapse rekwisiete (1987)
Abjater wat so lag (1991) -a novella
Plays
Laaste middagmaal (written in 1966, published in 1978)
Dawid die dik dom kat: ’n kindertoneelstuk (1971)
Trippens se patatta, wat deur Dalro versprei is (1971)
| Die eland Dat die klein-klein handjie se aanraak die groot oker dier staan op uit die stof menseskepsel loop uit uit die bakkrans om die bok te skep met die horings swart dit is die wonder wat hom voltrek as die pyl hand wat laat leef lewende hand |