Home   Alpabetical list of all authors   Poems: Grotwater   Sondag op Stellenbosch


Chameleon on
Ceropegia saundersii
Photo by Jim Holmes
List of works

Ina Rousseau

1926 - 2005

Ina Rousseau
Photo by Philip de Vos

Poet and author of short stories

Martina Cornelia Rousseau was born on 3 February 1926 in Roodeport.
She attended school at Hoërskool Monument in Krugersdorp and studied at Stellenbosch University, after which she taught school for several years. In 1958 she married the botanist Bob Noël and they lived for the next eight years in Salisbury (now Harare) in Zimbabwe. Following their return to South Africa, they settled in Pietermaritzburg. They had a son, Darwin.
Ina Rousseau died on 13 August 2005, at Cape Town.
Awards:
1953: Reina Prinsen Gerligs Prize for Die Verlate Tuin
1996: Hertzog-Prize for 'n Onbekende jaartal

Works:

Ina Rousseau worked as co editor with F. E. J. (Fransie) Malherbe on Ons Eie Boek and
the Woordeboek van die Afrikaanse Taal.
Many of her poems have been set to music by Pieter de Villiers and other composers.

Poems:
Ina Rousseau's first poems were published in Die Huisgenoot and Stiebeuel in 1946.

1954/62: Die Verlate Tuin, Human & Rousseau
1970: Taxa, Human & Rousseau
1978: Kwiksilwersirkel, Human & Rousseau
1980: Heuningsteen, Human & Rousseau
1984: Versamelde gedigte: 1954-1984, Human & Rousseau
1989: Grotwater, Human & Rousseau
1995: 'n Onbekende jaartaal, Human & Rousseau
Die stil middelpunt (a collection from her work compiled by Daniel Hugo), Human & Rousseau, 2003

Short Stories:
1957: Kwartet,
1965: Mosaïek
1969: Dames 17
1979: Soutsjokolade
Die laer

Translations:
1976: Singer, Sjemiel se windmeulreis en ander verhale and Töpffer: Die reise en avonture van meneer Prikkebeen (rhymed translation)

* * *

Rousseau se hoogs ontwikkelde vakmanskap spreek duidelik uit elkeen van haar ses outonome digbundels wat oor ên tydperk van een en veertig jaar (1954-1995) verskyn het.
Réna Pretorius

Sy beoefen die fyn opgeboude gedig op 'n voortreflike wyse en met die gebruik van parallelismes, teenstellings, polêre spanninge en veral 'n besonder subtile klankstruktuur gee sy haar eie nuanse ...
John Kannemeyer

* * *
Grotwater

Gletsermelk se witheid soos gis
en aardhars se gitswartheid

word aan my opgedring
en vul my met mishae.

Dit wat ek vra -

die donker helderte
die helder donkerte

van grotwater -

moet stellig wag
tot later.

Sondag op Stellenbosch

In hempsmoue lê mans koerant en lees,
die vrouens raas en maak komkommerslaai
terwyl hul toesien dat die vleis nie brand -
half-elf word daar 'n kerkdiens uitgesaai.
Smiddags ná die rus kom vragte mense aan
uit Wellington, Grabouw en Klapmuts op besoek.
Die grootmense praat rugby; kinders staan
verveeld op stoepe rond, eet stukkies koek.
Saans lui die kerkklok luider; dogters keer
humeurig met hul naweektassies terug;
die vrouens gaan die wasgoed uitsorteer,
die mans maak gou 'n visstok heel, en sug.
Die kinders sit aan somme nors en swoeg;
mans wonder waar hul skoon slaappakke is -
die vrouens moet die tafels dek vir môre vroeg;
die mans gaan slaap, vermoeid van al die rus.

up

Webmasterwww.StellenboschWriters.com © Rosemarie Breuer

     Publisher of special editions Books